Nuus

Jungu Josh laat waai!

Dit was ’n besige paar weke vir Jungu Josh, met ’n skoolbesoek en ......

’n Venesiese buiging vir Josh en kie

Jungu Josh was onlangs deel van ’n handjievol uitgesoekte boeke in die Book Adaptation Rights Market van La Biennale di Venzia, oftewel die Venesië Internasionale...

Jungu Josh Bereik Albanese Lesers met Ondersteuning van die PEN Afrikaans Vertaalfonds

Die Suid-Afrikaanse skrywer Constant van Graan se jeugroman, Jungu Josh: Die Goue Kalbas, die eerste in die Jungu Josh-trilogie, is gekies vir vertaling in Albanees...

Nuut: Die Jungu Josh-podsending!

15 April 2025

Ons is baie opgewonde om die nuwe Jungu Josh-podsending – Josh & Kie: ’n Magiese Potgooi – aan te kondig.

Jungu Josh se Italiaanse avontuur!

08 April 2025

Jungu Josh het onlangs ’n draai in Bologna, Italië gemaak by die wêreld se grootste kinderboekebeurs, die Bologna Children’s Book Fair 2025.

Ontdek die Jungu Josh-wêreld

06 Januarie 2025

Ná die sukses van die Jungu Josh-reeks die afgelope jaar, kan lesers en aanhangers uitsien na groot verwikkelinge in 2025.

'Geheim in die Riete': Die nuwe boek uit die pen van Constant van Graan wat jou gaan betower

22 Julie 2024

Van Graan se nuwe avontuurverhaal word reeds beskryf as ’n boek wat jonk en oud eenvoudig nie kan neersit nie! Kry jou kopie nou by enige boekwinkel of aanlynplatform. 

NUUT uit Constant van Graan se pen - KRENG

02 Oktober 2023

“Sy woorde droog op. ’n Koue rilling gaan teen sy ruggraat af. Hy herken die oë wat deur die blare vir hom loer …”

 

Jungu Josh is in die klaskamer!

27 Januarie 2023

Die Jungu Josh-reeks is hierdie jaar vir die eerste keer voorgeskryf in laer- en hoërskole in Gauteng. Nie net word die leerders deur die interaktiewe Jungu Josh-webtuiste en Magani-woordeboek ondersteun nie, maar daar is ook ʼn uitgebreide leesgids wat onderwysers kan gebruik om Jungu Josh 1: Die Goue Kalbas in die klas te behandel.