Category Nuus

Die Suid-Afrikaanse skrywer Constant van Graan se jeugroman, Jungu Josh: Die Goue Kalbas, die eerste in die Jungu Josh-trilogie, is gekies vir vertaling in Albanees deur befondsing van die PEN Afrikaans Vertaalfonds, in vennootskap met die Albanese uitgewer Ombra GVG. Hierdie mylpaal is ‘n belangrike stap om die magiese wêreld van Kalimbula na ‘n internasionale…

afAF