
Jungu Josh laat waai!
Dit was ’n besige paar weke vir Jungu Josh, met ’n skoolbesoek en …

Dit was ’n besige paar weke vir Jungu Josh, met ’n skoolbesoek en …

Jungu Josh was onlangs deel van ’n handjievol uitgesoekte boeke in die Book Adaptation Rights Market van La Biennale di Venzia, oftewel die Venesië Internasionale

Die Suid-Afrikaanse skrywer Constant van Graan se jeugroman, Jungu Josh: Die Goue Kalbas, die eerste in die Jungu Josh-trilogie, is gekies vir vertaling in Albanees

Ons is baie opgewonde om die nuwe Jungu Josh-podsending – Josh & Kie: ’n Magiese Potgooi – aan te kondig. Kom sluit aan by Constant

Jungu Josh het onlangs ’n draai in Bologna, Italië gemaak by die wêreld se grootste kinderboekebeurs, die Bologna Children’s Book Fair 2025. Gesprekke is met

Ná die sukses van die Jungu Josh-reeks die afgelope jaar, kan lesers en aanhangers uitsien na groot verwikkelinge in 2025. Dit sluit in: ’n grafiese

“Ons wil jou die wêreld wys, seun,” sê die twaalfjarige Kruhan se ouers toe hy die “Te Koop”- bordjie voor die huis sien staan. En

“Sy woorde droog op. ’n Koue rilling gaan teen sy ruggraat af. Hy herken die oë wat deur die blare vir hom loer …” Kreng

Die Jungu Josh-reeks is hierdie jaar vir die eerste keer voorgeskryf in laer- en hoërskole in Gauteng. Nie net word die leerders deur die interaktiewe