’n Venesiese buiging vir Josh en kie

Jungu Josh was onlangs deel van ’n handjievol uitgesoekte boeke in die Book Adaptation Rights Market van La Biennale di Venzia, oftewel die Venesië Internasionale Filmfees.

Jungu Josh, wat internasionaal deur Catrina Wessels Regtebestuur verteenwoordig word, is deur Catrina Wessels en haar sub-agent, Ouida Smit, aan filmvervaardigers, stroomdienste en ander industrierolspelers voorgelê.

Sien jou (en Jungu Josh!) hopelik gou by die flieks!

Vir meer inligting oor die Jungu Josh-reeks, besoek jungujosh.com of kontak die agent, Catrina Wessels, by catrina@catrinawessels.com

Mediakontak 

Sara-Lea van Eden 
E-pos: sara-lea@s-ellepr.com 
Foon: +27 (0)83 446 6109 

Agent

Catrina Wessels
E-pos: catrina@catrinawessels.com