Jungu Josh laat waai!

Dit was ’n besige paar weke vir Jungu Josh, met ’n skoolbesoek en ‘n uitstalling by Laerskool Baillie Park in Potchefstroom, sowel as ’n splinternuwe Albanese vertaling van Boek 1: Jungu Josh en die Goue Kalbas.

Ons deel binnekort nóg opwindende nuus oor Josh se internasionale reis!