Jungu Josh was onlangs deel van ’n handjievol uitgesoekte boeke in die Book Adaptation Rights Market van La Biennale di Venzia, oftewel die Venesië Internasionale Filmfees. Jungu Josh, wat internasionaal deur Catrina Wessels Regtebestuur verteenwoordig word, is deur Catrina Wessels en haar sub-agent, Ouida Smit, aan filmvervaardigers, stroomdienste en ander industrierolspelers voorgelê. Sien jou (en…